|
Gekleurde Rieme |
|
Gekleurde rieme word gemaak van wildsleer. Die riempies kan gebruik word vir enigiets - van gevlegde armbandjies tot versierings by kunswerke.
Die volgende kleure is beskikbaar:
Rooi, blou, groen, geel, pers, 'rust', 'tan', 'dark tan', donkerbruin.
Pryse:
- 1 - 9 riempies @ R7.50
- 10 en meer riempies @ R5.00
|
|
|
|