Kampstoele

Stoelriempies Ons span met leer wat ons self vervaardig. Ons probeer ook met knope werk om so min as moontlik spykers te gebruik.

Koste beloop R160 per stoel. Die standaard kleur is bruin, maar ander kleure kan op bestelling gemaak word teen R260 per stoel.

Leer vir kampstoele is ongelukkig nie beskikbaar aan die publiek nie.




Tuis | Rou Rieme | Spanwerk | Kampstoele | Gekleurde Rieme | Osrieme | Kontak Ons
© Copyright Stoelriempies. All Rights Reserved. Website designed and hosted by LIT Creations. You are visitor number: 63213