Osrieme

Osrieme word tradisioneel gebruik om koeie se bene vas te maak wanneer koeie gemelk word.

Osrieme word van wildsleer gemaak op die ou "tak-en-klip-draai manier". Die rieme word ook met varkvet behandel.

Osrieme is beskikbaar in 1.5 meter lengtes.

Pryse:
  • 1 - 9 osrieme @ R50
  • 10 of meer @ R30.00
Stoelriempies
Posgeld en verpakking is uitgesluit by die prys.
Tuis | Rou Rieme | Spanwerk | Kampstoele | Gekleurde Rieme | Osrieme | Kontak Ons
© Copyright Stoelriempies. All Rights Reserved. Website designed and hosted by LIT Creations. You are visitor number: 63217