Spanwerk

Stoelriempies Ons span banke en stoele in Pretoria. Dit neem ongeveer vier dae om te span. Vervoer van meubels kan gereël word.

Ons span slegs met rou rieme wat vir 'n jaar gewaarborg word. Die waarborg is slegs van toepassing op die rieme en nie op die meubels nie. Neem kennis dat banke en stoele waarvan die hout krake in het, eers herstel moet word (en vernis) voordat dit gespan kan word. Die pryse wat volg word bereken volgens die gaatjies tussen die voorpote van die banke en stoele. Die prys sluit die rieme in.

Antieke beddens word gespan op aanvraag. Skakel vir 'n kwotasie.
Stoele: 6 =   R170 7 =   R190 8 =   R210 9 =   R230 10 = R250
11 = R270 12 = R290 13 = R310 14 = R330 15 = R350
2-sit 12 = R336 14 = R392 16 = R448 18 = R504 20 = R560
  22 = R616 24 = R672 26 = R728 28 = R784 30 = R840
bank 18 = R576 19 = R609 20 = R640 21 = R672 22 = R704
  23 = R736 24 = R768 25 = R800 26 = R832 27 = R864
  28 = R896 29 = R928 30 = R960 31 = R992 32 = R1 024
  33 = R1 056 34 = R1 088 35 = R1 120 36 = R1 152 37 = R1 184
  38 = R1 216 39 = R1 248 40 = R1 280 41 = R1 312 42 = R1 344
Tuis | Rou Rieme | Spanwerk | Kampstoele | Gekleurde Rieme | Osrieme | Kontak Ons
© Copyright Stoelriempies. All Rights Reserved. Website designed and hosted by LIT Creations. You are visitor number: 63215