Want rou rieme werk!

Boerseep

Daar is drie soorte boerseep beskikbaar.  Ons het die tradisionele boerseep.  Dit weeg tussen 220g en 250g.  Tradisionele boerseep word gewoonlik gebruik om vlekke uit klere te haal.

Die volgende soorte is die Activated Charcoal en Rooibos seep.   Die seep weeg ongeveer 180g en 200g.  Die charcoal en rooibos seep word gewoonlik gebruik as ‘n skoonheidsmiddel.