Want rou rieme werk!

Skoenveters

Skoenveters word gemaak van wildsvelle en word gestryk met varkvet.  Jagters gebruik dit omdat klitsgras nie aan veters vasklou nie.  Sweisers gebruik dit weer omdat leer nie brand nie.  Daar is twee soorte veters:

Die een soort is vir skoene / vellies.  Die veter is 90cm lank en kos R30 per paar.

Die tweede soort is vir bootse wat 150cm lank is en kos R60 per paar.

Kleure wat aangebied word is bruin en tan.